VAN SCHALKWYK S H (ST822/2022) KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN…


VAN SCHALKWYK S H (ST822/2022) KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN DIE REGISTRASIE VAN AKTES WET, 1937 IN TERME...

VAN SCHALKWYK S H (ST822/2022) KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN DIE REGISTRASIE VAN AKTES WET, 1937 IN TERME VAN `N VERLORE TITELAKTE Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van TRANSPORTAKTE ST822/2022 gepasseer deur Die Eksekuteur in die boedel van wyle MAGDALENA ELIZABETH HERBST, Boedelnommer: 6809/2021 ten gunste van SUSANNA HENDRIENA VAN SCHALKWYK, Identiteitsnommer: 540203 0045 08 5, ten aansien van Deel Nr. 2 soos getoon en vollediger beskryf op Deelplan Nr. SS 84/1999 in die skema bekend as ALIQUANDO ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te BLOEMFONTEIN UITBREIDING 112, MANGAUNG METROPOLITAN MUNISIPALITEIT, van welke deel die vloeroppervlakte, volgens genoemde deelplan, 120 (Een Honderd en Twintig) vierkante meter groot is, wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op 12 Augustus 2025 TRANSPORTBESORGER: JACOBUS JOHANNES GROBBELAAR (LPCM 58059) JOHAN GROBBELAAR PROKUREURS 3 ARBORETUM LAAN WESTDENE BLOEMFONTEIN EPOS: [email protected] Tel: 051 4307201