VERMAAK H J (SK6481/2007S) SERTIFIKAAT VAN GEREGISTREERDE TITEL IN DIE…


VERMAAK H J (SK6481/2007S) SERTIFIKAAT VAN GEREGISTREERDE TITEL IN DIE PLEK VAN `N VERLORE AKTE KRAGTENS ARTIKEL 37 VAN DIE...

VERMAAK H J (SK6481/2007S) SERTIFIKAAT VAN GEREGISTREERDE TITEL IN DIE PLEK VAN `N VERLORE AKTE KRAGTENS ARTIKEL 37 VAN DIE AKTESWET 47 VAN 1937 Nademaal HENDRIK JOHANNES VERMAAK Identiteitsnommer 5605075050089 Getroud buite gemeenskap van goed aansoek gedoen het om die uitreiking aan die eienaar `n Sertifikaat van Geregistreerde Titel kragtens Artikel 37(1) van die Akteswet, No 47 van 1937 ingevolge die bepalings van Artikel 38 van dieselfde wet in plaas van Sertifikaat van Saaklike Reg Nommer SK6481/2007S wat verlore geraak het of vernietig is, en nademaal dit blyk dat hy die geregistreede eienaar is van die grond hieronder beskryf. 2. Ingevolge van die bepalings van die genoemde Wet, ek, die Registateur van Aktes Limpopo te Polokwane hierby sertifiseer dat die voornoemde HENDRIK JOHANNES VERMAAK Identiteitsnommer 5605075050089 Getroud buite gemeenskap van goed Sy Erfgename, Eksekuteurs, Administrateurs of Regverkrygendes, in volkome en vrye eiendom die geregistreerde eienaar is van: 1.`n Uitsluitlike gebruiksgebied beskryf as S2 (STOOR) groot 6 (Ses) vierkante meter, synde `n gedeelte van die gemeenskaplike eiendom, bevattende die grond en die skema bekend as BOSBOK ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te , soos getoon en vollediger beskryf op deelplan Nr. SS 225/2006; GEHOU KRAGTENS Notariele Sessie van Uitsluitlike Gebruiksgebiede SK6481/2007 S ONDERHEWIG aan sodanige voorwaardes as in genoemde aktes En dat kragtens hierdie sertifikaat, genoemde HENDRIK JOHANNES VERMAAK Identiteitsnommer 5605075050089 Getroud buite gemeenskap van goed Sy Erfgename, Eksekuteurs, Administrateurs of Regverkrygendes, in volkome en vrye eiendom nou en voortaan daartoe geregtig is ooreenkomstig plaaslike gebruik, maar behoudens die regte van die Staat. Ten bewys waarvan ek, die voornoemde Registrateur, hierdie Akte onderteken en met die ampseël bekragtig het. Aldus gedoen en geteken op die kantoor van die Registateur van Aktes Limpopo te Polokwane en goedgekeur deur gemelde Registrateur op In my teenwoordigheid Registrateur van Aktes