VERMEULEN J H P ( T10958/2002 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS…


VERMEULEN J H P ( T10958/2002 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van...

VERMEULEN J H P ( T10958/2002 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van TRANSPORTAKTE T10958/2002 gepasseer deur JOHANNA HENDRIKA PETRONELLA VERMEULEN, Identiteitsnommer 161105 0036 006, Ongetroud ten gunste van FERDINANDUS JACOBUS VERMEULEN, Identiteitsnommer 570828 5043 082, Ongetroud ten aansien van sekere ERF 6129 BLOEMFONTEIN UITBREIDING 46, DISTRIK BLOEMFONTEIN, PROVINSIE VRYSTAAT GROOT 1413 (EEN DUISEND VIER HONDERD EN DERTIEN) Vierkante meter wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die REGISTRATEUR VAN AKTES: VRYSTAAT te BLOEMFONTEIN binne twee weke ná datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op 1 Oktober 2025 AKTEBESORGER NATALIE DOROTHEA STEENKAMP (LPCM ` 60344) Aansoeker:PH Attorneys Addres: Markgraaffstraat 35, Westdene, Bloemfontein, 9301 Epos adres: [email protected] Foonnommer: 051 400 4106