Verwey J M & Haasbroek J P (ST7909/2022) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS…


Verwey J M & Haasbroek J P (ST7909/2022) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings...

Verwey J M & Haasbroek J P (ST7909/2022) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte nr ST7909/2022 gepasseer deur Sarah Jacoba Jooste, Identiteitsnommer 550321 0080 089, Ongetroud ten gunste van 1. Johannes Marthinus Verwey, Identiteitsnommer 650211 5014 085, Getroud buite gemeenskap van goed 2. Johanna Petronella Haasbroek, Identiteitsnommer 661215 0024 087, Getroud buite gemeenskap van goed ten aansien van sekere Deel nr 116 soos aangetoon en vollediger beskryf op Deelplan nr SS40/2003 in die skema bekend as WELGEDACHT ten opsigte van die grond en gebou of geboue gelee te BLOEMFONTEIN (Uitbreiding 70) MANGAUNG METROPOLITAN MUNISIPALITEIT van welke deel die vloeroppervlakte, volgens genoemde deelplan, 89 (Nege en Tagtig) vierkante meter groot wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein te hede die 1ste dag van Desember 2025. Aansoeker: Symington & de Kok, Natalie Wolmarans (LPCM-59405), T Wolmarans/BW/FTV1719 Adres: 169B Nelson Mandela rylaan, Westdene, Bloemfontein e-pos adres: [email protected] Kontaknommer: 0515056600