Viljoen E G (ST1708/2013) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word…


Viljoen E G (ST1708/2013) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van...

Viljoen E G (ST1708/2013) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte ST1708/2013 gepasseer deur N G WELSYN VRYSTAAT NPC, Registrasienommer 1996/015757/08, ten gunste van Elena Gertruida Viljoen, Identiteitsnommer 4612290117082, Ongetroud ten aansien van sekere 1. `n Eenheid bestaande uit Deel Nr. 243 soos aangetoon en vollediger beskryf op Deelplan Nr. SS 65/1997 in die skema bekend as WESTERBLOEM FASE 1-6 ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te BLOEMFONTEIN, MANGAUNG METROPOLITAN MUNISIPALITEIT , van welke deel die vloeroppervlakte, volgens genoemde deelplan, 62 (Twee en Sestig) vierkante meter groot is; en 2.`n Eenheid bestaande uit Deel Nr. 258 soos aangetoon en vollediger beskryf op Deelplan Nr. SS 65/1997 in die skema bekend as WESTERBLOEM FASE 1-6 ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te BLOEMFONTEIN,MANGAUNG METROPOLITAN MUNISIPALITEIT , van welke deel die vloeroppervlakte, volgens genoemde deelplan, 19 (Negentien) vierkante meter groot is; en wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein te hede die 15de dag van Desember 2025 _______________________ Aansoeker: Symington & de Kok, Natalie Wolmarans LPCM 59405, TWolmarans/PN/FTV1758 Adres: 169B Nelson Mandela drive, Westdene, Bloemfontein e-pos adres: [email protected] Kontaknommer 051 505 6600