VRANAS C B (T47342/1997) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELAKTE Hiermee word…


VRANAS C B (T47342/1997) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELAKTE Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van...

VRANAS C B (T47342/1997) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELAKTE Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van AKTE VAN TRANSPORT T47342/1997 gepasseer deur Die eksekuteur in die boedel van wyle GEORGE NICOLAS VRANAS, NR 13164/1995 ten gunste van CORINNE BARBARA VRANAS, IDENTITEITSNOMMER 290613 0051 18 4, WEDUWEE ten aansien van ERF 154 DORANDIA UITBREIDING 4 DORPSGEBIED, REGISTRASIE AFDELING J.R., PROVINSIE GAUTENG, wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Noord Gauteng te PRETORIA binne twee weke na datum van publikasie van hierdie kennisgewing GEDATEER te PRETORIA op hierdie 14de dag van Januarie 2026. ADRIAAN BOOYENS ADRIAAN BOOYENS ATTORNEY GLENWOOD OFFICE PARK 266 SPRITE AVENUE FAERIE GLEN, PRETORIA, 0081 TEL: (012) 342 7811 E-mail: [email protected]