WAGNER JC & M & SF (SK1046/2004) KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN DIE REGISTRASIE VAN AKTES WET, 1937,...
WAGNER JC & M & SF (SK1046/2004) KENNISGEWING IN TERME VAN REGULASIE 68 VAN DIE REGISTRASIE VAN AKTES WET, 1937, TEN OPSIGTE VAN `N VERLORE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Notariële Sessie van Saaklike Regte Nommer SK1046/2004 gepasseer deur Judith Christina Wagner, Identiteitsnommer 230408 0024 00 7, ongetroud, ten gunste van Machiel Wagner, Identiteitsnommer 530810 5001 08 7 en Sophia Fredrieka Wagner, Identiteitsnommer 550501 0139 08 0, getroud binne gemeenskap van goedere met mekaar, ten aansien van sekere eenheid wat bestaan uit `n Uitsluitlike gebruiksgebied beskryf as TUIN T76, synde `n tuin groot 1006 (EEN NUL NUL SES) vierkante meter, synde `n gedeeelte van die gemeenskaplike eiendom, bevattende die grond en die skema bekend as VIERFONTEIN ONTWIKKELINGSGROEP ten opsigte van die grond en die gebou of geboue geleë te Viljoenskroon, Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit, soos getoon en vollediger beskryf op deelplan nr SS24/1993, wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes Vrystaat te BLOEMFONTEIN, binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. GETEKEN te BLOEMFONTEIN op hede 3 September 2025. (Signed) T OOSTHUIZEN TRANSPORTBESORGER TANYA OOSTHUIZEN (LPCM 59535) ROSSOUW S PROKUREURS PRES REITZLAAN 119 WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 e-pos adres: [email protected] Telefoonnommer: 051 506 2500 FIR28/1707(RJR/ka).