WARREN J S (T28641/1994 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68...
WARREN J S (T28641/1994 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Akteswet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport T28641/1994 gepasseer deur DIE EKSEKUTEUR IN DIE BOEDEL VAN WYLE NICOLAAS JOHANNES SYMMS GROBLER Nommer 14441/1993 ten gunste van JOHANNA SUSANNA WARREN Identiteitsnommer 350314 0047 08 5 Weduwee ten aansien van sekere RESTERENDE GEDEELTE VAN ERF 1385 CAPITAL PARK DORPSGEBIED REGISTRASIE AFDELING J.R, PROVINSIE GAUTENG GROOT 700 (SEWE HONDERD) vierkante meter GEHOU KRAGTENS Transportakte T28641/1994 wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: NOORD GAUTENG te PRETORIA, 600 LILIAN NGOYI STRAAT, PRETORIA SENTRAAL, PRETORIA, 0002 binne twee (2) weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennsigewing. Gedateer te op hede die dag van 2025. EKSEKUTRISE BOEDEL WYLE JS WARREN: MASEGO EMILY CHAUKE AANSOEKER EHLERS FAKUDE INC SUNWOODPARK 3A, GROND VLOER 379 QUEENS CRESCENT, LYNNWOOD, PRETORIA E-Pos: [email protected] Kontak Nommer: 012-361 7102 Verwysing: MAT21785