WEINICK D M (ST26611/2002 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68...
WEINICK D M (ST26611/2002 ) VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van TRANSPORTAKTE ST26611/2002 gepasseer deur JACOBUS FRANCOIS WEINICK, Identiteitsnommer 271231 5008 084, Ongetroud ten gunste van DEDRIKA MAGDALENA WEINICK, Identiteitsnommer 280923 0032 080, Ongetroud ten aansien van sekere `n Eenheid bestaande uit (a)Deel Nr. 245 soos aangetoon en vollediger beskryf op Deelplan Nr. SS 65/1997 in die skema bekend as WESTERBLOEM FASE 1-6 ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te , van welke deel die vloeroppervlakte, volgens genoemde deelplan, 151 (Een Honderd Een en Vyftig) vierkante meter groot is; en (b)`n onverdeelde aandeel in die gemeenskaplike eiendom in die skema, aan genoemde deel toegedeel ooreenkomstig die deelnemingskwota soos op genoemde deelplan aangeteken. wat verlore geraak het of vernietig is. Alle persone wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die REGISTRATEUR VAN AKTES: VRYSTAAT TE BLOEMFONTEIN binne twee weke ná datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Bloemfontein op 7 Januarie 2026 AKTEBESORGER NATALIE DOROTHEA STEENKAMP (LPCM ` 60344) Aansoeker: PH ATTORNEYS Addres: Markgraaffstraat 35, Westdene, Bloemfontein, 9301 Epos adres: [email protected] Foonnommer: 051 400 4106