ZACA FP (T15611/2010) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet,...
ZACA FP (T15611/2010) Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om `n gesertifiseerde afskrif van Akte van Transport T15611/2010 gepasseer deur Die Eksekuteur in die Boedel van Wyle LUIGI ANTONIO ZACA NR. 12416/2009 ten gunste van FRANCO PATRIZIO ZACA, Identiteitsnommer 670130 5077 08 0, Ongetroud ten aansien van sekere ERF 585 ODENDAALSRUS UITBREIDING 2, DISTRIK WELKOM, PROVINSIE VRYSTAAT wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: VRYSTAAT te Bloemfontein binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te BLOEMFONTEIN op TRANSPORTBESORGER NERIA JULIET PHOTOLO (LPCM ` 61198) ROSSOUWS PROKUREURS PRES REITZLAAN 119 WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 e-pos adres: [email protected] Telefoonnommer: 051 506 2500 Verw: FIR28/1630 (RJR/ELR).