Editor's choiceGalleriesSchools galleries

TZANEEN: Nog ‘n Moo-se sukses

Plaas. Drukgang. Modderwater met ‘n klank. ‘n Massa toeskouers.

Seker die bekendste en mees suksesvolle tradisie by Hoërskool Merensky, het dit weer Woensdagmiddag, 16 Januarie by Agri-Merensky op Plasieland afgespeel.

Plaas. Drukgang. Modderwater met ‘n klank. ‘n Massa toeskouers.

Dit is wat gewag het op 2019 se nuwe onderwysers, leerders, skiewies en beheerliggaam tydens die MooPoo-seremonie. Baie jare gelede het hierdie tradisie begin met ‘n gat wat elke jaar naby die hoofingang van die skool gegrou is.

GALLERY: TZANEEN: “Anybody can be a full-blooded Plasie”

Vandag het dit gegroei tot ‘n amptelike, aanskoulike affêre waaraan elke nuwe Plasie met trots deelneem.

Daar word gereeld genoem dat niemand verplig is om deur hierdie “diep waters” te gaan nie, maar die massadeelname getuig van die begeerte om op hiérdie wyse ‘n bloubloed Plasie te word.

Eie aan Plasieland, sal Moo-Poo nog baie jare sorg vir opwinding, ouertrots, samehorigheid en ‘n goeie gees wat die toon vir die res van die jaar sal aangee.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button