Local news
Ernst Roets besoek Tzaneen binnekort
Ernst Roets, die adjunk-uitvoerendehoof van die burgerregte-organisasie, AfriForum, sal Donderdagaand, 16 Mei by Tzaneen Country Lodge sy tuisdorp besoek.
Roets, ‘n oudleerder van Merensky Landbou Akademie, sal om 18:00 ‘n gemeenskapsvergadering saam met AfriForum se Tzaneen-tak by die Tzaneen Country Lodge hou.
Stephan Honiball van die AfriForum Tzaneen-tak sê dat hul graag die wyer gemeenskap wil betrek by die geleentheid.
Lees ook: AfriForum is bedrywig in Tzaneen gemeenskap
Die tema is redes om optimisties te wees en toegang is gratis. Vir meer besonderhed,e skakel Hendrik Strauss by 081 216 9570.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



