Willem Mostert storm agter die bal aan vir die Larries.
Die Larries was die gasheer tydens die toernooi. Laerskole Lydenburg, Garsfontein, Julian Miller, Pietersburg-Oos en Mariepskop se oop A- en B-spanne en o11 seuns- en meisiespanne het deelgeneem. Volgens Beronice Avontuur, Tzaneen se hokkieorganiseerder, is die doel om in 2023 meer wedstrydgeleenthede net die begin.
“Die spelers en afrigters het die dag geniet en daar is goeie hokkie gespeel. Ek dink nie daar is ‘n beter manier om die hokkieseisoen mee af te skop nie. Elke wedstryd was sinvol,” sê Avontuur. Die skool het Hoërskool Ben Vorster en Merensky Landbou Akademie bedank vir die gebruik van hul praghokkiefasiliteite en het ook die Larrie-afrigters bedank wat die laaste dag van die vakansie opgeoffer het vir die toernooi.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Tintswalo Shipalana, a journalist for the Letaba Herald, has been in the media industry for over a decade. She started her journey in radio, but ended up in print which is her first love. She joined the Herald newspaper as a cadet in 2016, where she graduated with a journalism qualification from the Caxton Training Academy. She also has a qualification in Feature Writing from the University of Cape Town and a Media Management qualification from Wits University. She is completing her BA Communication Science degree with UNISA. She sleeps well at night knowing she is a voice to the voiceless and her work contributes to promoting local talent, businesses and service delivery. Her love for her community keeps her working hard every day.