Local sport

Eilanders laat rolballe sing op borgdag

Jonel Hudson, Lynn de Bruyn en Deidré van Zyl se span het die afgelope naweek die ATKV Eiland-rolbalkub se borgdag gewen.

Manie Engelbrecht, Vera Swart en Lizette Viljoen se span het die tweede plek gevat en Robbie Strachan, Karen Kruger en Merens de Lange se span het derde plek gevat.

“Wat ‘n wonderlike rolbaldag geborg deur twee mederolbalspelers wat soveel vir rolbal beteken.

Lees ook: Rolbal ‘kook’ op Eiland Spa-Baan

“Harry en Elize Malan bring jaarliks kilogramme koekies om saam met koffie en tee te bedien tydens en na spel. Voorts gee hul ook verrassingsgeskenke vir gelukkige trekkings tydens prysuitdelings.

Julle speel nie net self goeie rolbal nie, jul stel ook ‘n voorbeeld van menswees, mededeelsaamheid en omgee,” sê Johan Scheepers, woordvoerder vir rolbalklub.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Anwen Mojela

Anwen Mojela is a journalist at the Letaba Herald. She graduated with an Advanced Diploma in Journalism at the Tshwane University of Technology. Including an internship and freelancing, Anwen has four years’ experience in the field and has been a permanent name in the Herald for nearly three years. Anwen’s career highlights include a water corruption investigative story when she was an intern and delving into wildlife and nature conservation. “I became a journalist mainly to be the voice of the voiceless, especially working for a community newspaper. Helping with the bit that I can, makes choosing journalism worth it.

Related Articles

Back to top button