EntertainmentLifestyle

Geseënde Kersfees van Tzaneen Sakekamer

Die president van die Tzaneen Sakekamer, Annette Coertzen, het die volgende Kersboodskap aan die gemeenskap:

2016…. Wat ‘n besige jaar was dit nie!

Die een oomblik was ons nog besig om doelwitte vir die nuwe jaar te stel, en nou dek ons amper die Kersfees tafel.

Dis altyd ’n voorreg om aan die einde van ’n jaar terugskouend na die gebeure van die jaar te kyk.
Tzaneen Sakekamer kan saam met die gemeenskap met dank terugkyk op nog ‘n geseënde jaar, ondanks die onsekerhede en uitdagings wat die besigheids omgewing, mark en droogte in ons rigting gestuur het.

This year, we were once again struck by the particularly unique role which people play in our lives.
The contributions of our members and the wider community are an inextricable part of our success as a Chamber of Commerce.

At the end of the day, it is these treasured relationships that enable us to serve our Community.
Dis my wens dat u almal ’n besonder geseënde Kersfees sal ervaar en dat die nuwe jaar vir u vrede en voorspoed sal inhou.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button