Crime

VIDEO: Dominee vertel van skote

Verskeie inwoners wat naby die Dennesigdammetjie bly, het laat weet dat hulle laasnag skote gehoor het.

Dominee Nico Swart (leraar van AP Kerk op Middelburg) het op die toneel waar ’n man se lyk gekry is, vertel dat hy skote hoor klap het.

Hy is oortuig dat die lyk by die riete iets te doen het met die skote wat gevuur is.

Ds. Swart het kort na die skote uitgegaan en gesien dat beide sy en sy buurman se hekmotors van die spore afgetel is.

Lees vorige storie hier: Lyk tussen die riete is ‘n Mosambieker

Die polisie het sy besonderhede gevat en gesê dit sal hulle in hul ondersoek sal help.

• Kort na ds. Swart het ’n man, wat in die meenthuise oorkant die dammetjies in Sipresstraat bly, opgedaag en gesê dat hy ook die skote gehoor het. Hy was skaars weg, of ’n vrou het ook gestop en gepraat van die skote.

• Verskeie huise is in die omgewing waar die lyk gekry is, is oor die naweek oopgebreek en honde vergiftig.

Ander nuus:

Huis van gruwels – Ouers wat eet terwyl kinders honger moet toekyk, bly in aanhouding

Eskom power cuts the whole town

Weather for the week

Want breaking news on the go?

Add us on WhatsApp. Save the number 072 248 3855 on your phone and send a WhatsApp message with the words “Add me” to receive news broadcasts.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button