Opvolg: Dorp juig want Neline is tuis
Vriende en familie het laer getrek by die Van Zyl gesin se huis in Aerorand in afwagting op Neline (13) se terugkeer.
Neline en haar ouers was op daardie tydstip steeds in Groblersdal om formaliteite af te handel.
Vriende van die familie het versoek dat hulle privaatheid gegun word vir die terugkeer van hul verlore dogter.
Intussen jubel en juig die dorp saam met Petra en Roedolf na die nuus dat Neline opgespoor is.
Neline is by ‘n gastehuis naby Loskopdam gevind.
‘n Minderjarige seun en sy ma is gearresteer in verband met haar verdwyning nadat die vermisde persone verslag na ‘n kriminele klag van ontvoering verander is.
Video: Parents plead for return of missing daughter
Video – Opvolg: Beloning vir Neline
Opvolg: Dorp vat hande en soek Neline
Opvolg: Gemeenskap soek maar geen Neline
Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
