Nuusflits: Neline gekry!
Die dertienjarige leerling van Laerskool C.R. Swart, Neline van Zyl, is Woensdagmiddag 16 September gekry.
Die ondersoekspan kon nie veel kommentaar lewer nie buiten om te sê dat sy by ’n gastehuis naby Loskopdam opgespoor is.
Die vermiste persone ondersoek is Woensdagoggend verander na ’n kriminele klag van ontvoering. Daar is vertroulik verneem dat ’n minderjarige seun gearresteer is.
Polisiemanne was Woensdagmiddag oppad na Limpopo om verder aan die saak te werk.
Video: Parents plead for return of missing daughter
Video – Opvolg: Beloning vir Neline
Opvolg: Dorp vat hande en soek Neline
Opvolg: Gemeenskap soek maar geen Neline
Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
