NewsUpdate

Opvolg: Eksklusiewe onderhoud oor Neline

Die Middelburg Observer het vanoggend ’n eksklusiewe onderhoud gevoer met persone na aan die ondersoek na Neline van Zyl (13).

Lees in vandag se uitgawe hoe ’n sewentienjarige uiteindelik vasgetrek is en oor sy verlede van skorsings uit skole en hoe Neline, Laerskool C.R. Swart leerling, uiteindelik saam met hom uit die dorp weg is.

Daar is ook ’n berig oor hoe die dorp deurgeloop het onder polisiemanne wat deure afgeskop en huise deursoek het, in ’n poging om haar op te spoor.

Die koerant is vanaf 15:30 by sy Read Thru in Meyerstraat beskikbaar.

Moet ook nie die glansbylaag misloop oor die Dorp van die Jaar makietie en geskiedenis nie. Lees onder andere van Springbok kaptein, Wynand Claassen, se idilliese grootwordjare op Middelburg.

Neline gekry!

Video: Parents plead for return of missing daughter

Video – Opvolg: Beloning vir Neline

Opvolg: Dorp vat hande en soek Neline

Opvolg: Gemeenskap soek maar geen Neline

Opvolg: Nog niks oor Neline

Neline steeds weg

Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button