News
Video: Worsie se Ma het gesê
Dis nie meer snaaks nie, sal Bok ondersteuners seker murmureer nadat hulle span deur Japan geklop is.

Sedert Saterdag is dit nie Koos van der Merwe en Ou Maaik wat die land laat giggel nie, maar susji, Japanese en gekamoefleerde Springbokke.
Die ergste is dat Vetkoekpaleis se Worsie en Frikkadel nou ook met die Bokke spot.
Maar watter Japanese grappie van die week is jou gunsteling?
Stuur dit na tobie@mobserver.co.za wat die wenner soek om in die weeklikse sportrubriek, Flopsport, te publiseer.
Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
