NewsUpdate
Opvolg: Vliegtuig gevind
Die soektog na die ligte vliegtuig wat sedert Saterdagoggend vermis is het Sondagmiddag geëindig met die opspoor van vliegtuig wrakstukke by Mariepskop in die Laeveld.

Die vlieënier wie se naam nie bekend gemaak is nie het in die ongeluk gesterf.
Die wrak is in dieselfde omgewing gekry as waar ‘n ligte vliegtuig twee jaar gelede neergestort en ook die lewe van ‘n vlieënier geëis het.
Daar is verneem dat die vliënier wat gesterf het reeds na die Laeveld gereis het.
Die soektog was aanvanklik in die Loskopdam omgewing vyftig kilometer vanaf Middelburg gefokus.
Nuusflits: Ligte vlioegtuig verdwyn
Update: Airplane still missing
Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
