Opvolg: Soektog steeds aan
Die soektog na 'n ligte vliegtuig wat Saterdag vanaf die radar verdwyn het in die Loskopdam omgewing is gistermiddag teen laaste lig afgelas.

Verskeie vliegtuie en ‘n helikopter het aan die soektog deelgeneem.
Burgerlugvaart het bevestig dat die vliegtuig met net die vlieënier aan boord vanaf Wonderboom oppad was en nie Nelspruit soos aanvanklik vermoed nie.
Die soektog in die Loskopdam omgewing is intussen gestaak.
Die vermoede bestaan nou dat die ligte vliegtuig veel verder as Loskopdam verdwyn het.
Soekgeselskappe het Sondagoggend gereed gemaak om verder te soek.
Nuusflits: Ligte vlioegtuig verdwyn
Update: Airplane still missing
Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
