NewsUpdate
Opvolg: Vlieënier geidentifiseer
Die vlieënier se naam het bekend geword as Jannes Scheepers (24) seun van dr. Pietes Scheepers van Nelspruit.
Hy was op ‘n pretvlug vanaf Wonderboom onderweg.
Die vliegtuig het by Mariepskop neergestort nadat dit aan die bokant van ‘n bergwand vasgevlieg het.
Lees meer hier:
Nuusflits: Ligte vlioegtuig verdwyn
Update: Airplane still missing
Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
