NewsUpdate

Dam nóg op!

Die Middelburgdamvlak is vanoggend nóg op en staan op 34.33!

Maandag was die dam 32.5% en na die sterk reënbui van 135 mm by EDE Farming was daar ’n sterk inloop.

Volgens damopsigter Neels Struwig is die inloop vanoggend weer sterker. “Dit lyk my die rivier is aan die gang! Daar moes iewers ’n goeie bui reën geval het!”

vlcsnap-2016-11-09-07h40m51s479 (LL ZN)

• Dit het laasnag 28 mm in die opvanggebied (Hendrina) gereën.

•In die omgewing van die tolhek het daar reeds 50 mm die laaste twee dae gereën en boere in die omgewing is verheug oor die landboutoestande wat sommer baie meer rooskleurig lyk.

Lees ander nuus hier:

Mense op plaas aangeval – ambulans ontbied!

Horrific accident claims life on R555

Video: Baldadig in die reën

Motorist confronts bike thieves

Donald Trump VSA – president

Foto’s: Inloop uit lug gesien!

Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button