News

Reënmeters al halfpad!

Ons dorp se reënmeters is al verby die halfpadmerk en daar is nog baie reën in die lug!

In Kanonkop het mense laat weet dat hulle tussen 32-38 mm gemeet het. Inwoners van Dennesig het egter vroeg al gesê dat daar tot 50 mm reën geval het.

Alhoewel dit bykans heeldag op Middelburg gereën het, het dit nog nie vandag op Hendrina (ons opvanggebied) gereën nie, maar daar is gisteraand tussen 24-28 mm in daardie area gemeet.

Dit is egter nie genoeg om die Klein Olifantsrivier aan die vloei te kry, om ’n verskil aan die Middelburgdamvlak se stand te maak nie.

Lees ander nuus hier:

Wie is wie in misdaadgeveg?

Beware of pre -paid power scammers

Nuusflits: “Belfast inwoner dood na beweerde gesinsgeweld

Vrou met dood gedreig

Pa en seun oorleef ongeluk

Gepeupelreg lei tot moord

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button