News

Kort nog baie reën vir dam

Alhoewel dit op plekke in die dorp tot 80 mm gereën het, kort ons opvanggebied nog baie reën om enige verskil aan die Middelburgdamvlak te maak.

Damopsigter Neels Struwig sê die dam het darem ’n bietjie gestabiliseer op 44.94% nadat dit van gister af al 44 mm by die dam self gereën het.

Op Hendrina, ons opvanggebied, het dit egter van Sondag af nog net 36 mm gereën.

• In Middelburg het van die paaie soos riviere gelyk nadat daar in die volgende areas goeie reën geval het: Clubville 50 mm, Aerorand 40 mm, Kanonkop tussen 75-80 mm en in die Middedorp tussen 46-50 mm.

Lees ander nuus hier:

Plaasaanval bakkie gevind

Vrou in koma na Dullstroom aanval

Nuusflits: “Belfast inwoner dood na beweerde gesinsgeweld

Weather for the weekend

Vrou met dood gedreig

Pa en seun oorleef ongeluk

Gepeupelreg lei tot moord

Armed robber shot at e’Mhluzi Mall

Conspiracy to rob studio 88

Sikloon is op pad!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button