EntertainmentLifestyleNews

Sakeontbyt met Rudolf Straeuli

Laerskool Middelburg bied op 6 September, om 08:30, ’n sakeontbyt aan met Dawie Roodt en Rudolf Straeuli as gassprekers in die HTS Ouditorium aan.

Kaartjies beloop R350 per persoon.

Dawie is direkteur en hoof-ekonoom van die Efficient Group, anker aanbieder van Ontbytsake sedert die begin van die program op KykNet en ’n welbekende kenner op die gebied van regeringsfinansies en monetêre beleidsake.

Rudolf is ’n voormalige Suid-Afrikaanse rugby-uniespeler en afrigter en is tans die hoof uitvoerende beampte van die Goue Leeus Rugby Unie.

Vir enige navrae en kaartjies, bel Tharina Opperman by 082 822 4117 of Kirmar Veldman by 072 606 4583.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button