Die o/16 dogters hokkiespan was ligawenners en het aan die Mpumalanga kampioenskappe vir Mediumskole deelgeneem. Linré van Niekerk is die seisoen se beste agterspeler, Nomathemba Khesa en Kutlwano Olivia Mokoena was beide beste aanvallers en Haley Whittle-Bennetts ontvang die sertifikaat vir beste vordering.
•’n Volblad met nog toppresteerders kan gesien word in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
Die junior hokkieseuns se beste spelers vir die seisoen. Mahlatse Moropane(beste verdediger), Brandon Reid(beste aanvaller), en Keagan Sims(beste vordering).
Die o/15A netbalspan was ligawenners. Rehaldi van der Merwe(beste vordering) en Mpumelelo Nkumbula(beste speler).
Die o/15B netbalspan is ook ligawenners. Londeka Mavimbela is die beste speler.
Die o/16A netbalspan se seisoenpresteerders. Des’ree Lekhuleni en Zinhle Nkosi deel prys as beste spelers.
Die o/16B netbal span is ligawenners vir B-spanne. Katlego Mlotshwa(beste vordering), Nomhle Mahlangu(beste vordering) en Bokka van Staden(beste speler).
Die eerste netbalspan eindig derde in die liga. Megan Naude(beste aanvaller) en Alyssa van Zyl(beste verdediger).
Die o/14 rugbyspelers wat die seisoen uitgestaan het. Eugene Erasmus(beste voorspeler), Darian Partington(beste agterspeler), en Ricardo Campanario(beste vordering).
Die o/15 rugbyspan se top spelers. Girshwin Nkosi(beste agterspeler), Nkosinathi Monareng(beste voorspeler), en Napho Malafane(beste vordering).
Die o/16 rugbyspelers wat vereer is vir goeie spel. Peter Dickson(beste voorspeler), Kagiso Tshego(mees veelsydige speler), Samukelo Mlombu( beste agterspeler) en Jaques Joubert(beste agterspeler).
Die twede span se beste spelers vir die seisoen. Reinhard Fourie(beste agterspeler), Thabiso Malikane(beste vordering) en JP Bothma(beste voorspeler).
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.