News

Skilpad se lewe gered wat lewendig oopgesaag is

Ses tienerseuns tussen die ouderdom van 12-14 jaar was besig om ’n bergskilpad lewendig oop te saag toe hulle betrap is.

Hulle het reeds die borsgedeelte van die onderste dop afgesaag en was al besig om haar verder oop te saag, toe ’n vrou hulle betrap en hulle gevlug het.

Die Middelburg Herpetologiese Vereniging het ingegryp en het ’n veearts van Middelburg die dier se lewe gered. Die hartseer is dat die skilpad weens haar beserings nooit weer in die natuur vrygelaat sal kan word nie.

•Lees die volledige berig in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

 

 

 

Lees ook:

 

Die einde van nog ’n mooi dorp

Verlate kar gevind in Dennesig, Polisie opsoek na eienaar

Sakeman sterf in ongeluk, dag na waarskuwing

 

Eienaar van vreemde kar opgespoor

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button