In die land van die blindes in eenoog koning
Middelburg boorling Stiaan Reynierse en sy pa Chris het onlangs ’n treffende lied saam opgeneem.
One Eye is King gaan oor die die harde werklikheid, hoe ’n pa foute maak tydens ouerskap en dan sy seun probeer waarsku om nie in dieselfde slaggate te trap nie. Dit gaan egter ook oor mense wat struikel en dan deur die samelewing veroordeel word.
Die lied is deur Francis Grobler geskryf en deur Stiaan getoonset.
Stiaan sê dat hy vir Francis vertel het van sy behoefte om iets blywends saam met sy pa te doen. Sy het fyn geluister en pa en seun se verhouding perfek verwoord.
Chris was op sy dae ’n Suid Afrikaanse kampioen bokser. Hy het later sy oog in ’n kroeggeveg verloor.
’n Gedeelte van die liedjie se woorde lei:
“ Dad I don’t think they’ll listen, they won’t understand ‘cause their mirrors are made from the laws of man. My wings were torn by the blizzards of blame. In the land of the blind, One-Eye is king.”
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
