News

N4 weer oop na ongeluk naby Milly’s

Die N4 by Milly’s is weer oop nadat die pad vir meer as twee ure gesluit was na ’n ernstige ongeluk.

Die trompop botsing tussen ’n Renault Sandero en ’n Ford Courier bakkie het omstreeks 11:30 op die brug naby Milly’s gebeur.

Die vrou, wat ’n insittende was in die Renault, is baie ernstig beseer en is per ambulans na Nelspruit afgevoer. Daar word verneem dat sy ’n werknemer van die Departement van Arbeid is.
In die bakkie was twee insittendes en is beide mans na Belfast Hospitaal afgevoer.

Die pad was teen 14:00 weer oop vir verkeer.

 

 

 

 

Lees ook:

 

Trokdrywer ernstig beseer nadat hy in ander trok vasry 

Twaalfjarige wat in ongeluk gesterf het, op familieplaas begrawe

Dorp wil erfenisskatte bewaar

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button