Waarom?
Want hy is tussen riete gekry!
Die tweemaande oue seuntjie, wat in snerpende koue om 1:45 langs ’n dam deur jong seuns gekry is, is deur maatskaplike werkers Moses gedoop.
Hy word tans in ’n plek van veiligheid op Middelburg versorg.
Lees ook: Die gekerm van ‘n kat is toe ‘n baba
Genoeg skenkings is ontvang om in sy daaglikse behoeftes te voorsien terwyl talle mense navore gekom het wat hom wil aanneem.
Polisie kommunikasiebeampte, adjudant offisier David Mbenekazi, vra dat mense inligting moet verskaf, sodat sy ma opgespoor kan word.
Skakel die ondersoekbeampte adjudant offisier Magagula by 013 293 9023 of adjudant offisier Mbenekazi by 079 891 4869.
Lees ook:
Net R500 borg vir vermeende plaasaanvallers
Haweloses die teiken van sadiste
Mans in glimbaadjies agtervolg vrou
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
