Otter by paartjie in motorhuis gekry
’n Otter het Woensdagaand vir opwinding gesorg toe hy homself in ’n Middelburg paartjie se motorhuis tuisgemaak het.
Die paartjie moes die hulp van vriende inroep om hulle te help om die diertjie daaruit te kry.

Die otter is vrygelaat by ’n nabye dam.
Lees ook:
Net R500 borg vir vermeende plaasaanvallers
Haweloses die teiken van sadiste
Mans in glimbaadjies agtervolg vrou
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
