KYK: Kranspoort met mielies besaai
Daar was darem iemand wat bly was dat daar ’n groot vrag met mielies in Kranspoort Maandag omgekeer het.
Dinsdagoggend was daar ’n groot trop bobbejane wat hul kieste volgestop het van die mieliepitte wat nog in die poort gelê het.
•’n Trok het Maandagmiddag in die poort omgeslaan het dosyne mense met emmers en sakke het opgedaag om die mieliepitte op te tel. Die bestuurder van die trok het ligte beserings opgedoen.
Lees ook:
Net R500 borg vir vermeende plaasaanvallers
Haweloses die teiken van sadiste
Mans in glimbaadjies agtervolg vrou
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
