†Legende op dorp oorlede
’n Legende op ons dorp, die welbekende sakeman, mnr. Sakkie Mey (69), is Donderdagoggend in die Life Kosmos Hospitaal aan kanker oorlede.
Mnr. Mey is al vir meer as 30 jaar die eienaar van die eiendom by die Engen Vulstasie in Kanonkop en het Hlakanang en Whirlaway Vervoer vir jare bedryf.
Sy gesin het hom beskryf as ’n “amazing, lojale mens, wat baie mense gehelp het en geliefd was deur almal.”
Hy word oorleef deur sy vrou, Vera, kinders Linda, Michelle en Vicky en ses kleinkinders.
Die begrafnis is Woensdag om 11:00 uit die NG Wes (Ligkruis) gemeente in Gholfsig.
Lees ook:
Net R500 borg vir vermeende plaasaanvallers
Haweloses die teiken van sadiste
Mans in glimbaadjies agtervolg vrou
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
