News

Troosdiens vir Ian skuif na Saterdag

Die troosdiens van Ian van der Westhuizen (49), skuif van Vrydag na Saterdag om meer mense te kan akkommodeer.

Mnr. Van der Westhuizen, ’n bekende oudpolisieman van Middelburg, se roudiens sou Vrydag by die Impact Church gehou word.
Dit is egter geskuif na Saterdag om 10:00 by dié kerk.

Die diens sal regstreeks uitgesaai word (Live Streaming) sodat sy vriende en familie van oorsee ook die diens kan volg.

•Hy is verlede week aan kanker oorlede in Australië, waar hy die afgelope paar jaar gebly het.
Baie van sy familie en vriende bly egter nog in Middelburg en daar is om die troosdiens hier te hou.

Vir meer besonderhede rakende die gedenkdiens en bevestiging van bywoning, bel Catherin by 083 634 7755 of Patricia by 078 451 6899.

•Mnr. Van der Westhuizen was baie lief vir honde en die familie het gevra dat daar in plaas van blomme, donasies gemaak word aan die Middelburg Dierebeskermingsvereniging (013 246 1201).

 

 

 

 

 

Lees ook:

Net R500 borg vir vermeende plaasaanvallers

Haweloses die teiken van sadiste

Mans in glimbaadjies agtervolg vrou

 

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button