Winter fotokompetisie sluit vandag!
Die herfs- en winter fotokompetisie sluit vandag om 15:00 en sal jy moet opskud om nog betyds jou foto’s in te skryf.
Pryse op die spel vir dié kompetisie sluit in: ’n midweek vakansie by De Voetpadkloof (eerste plek) of kaartjies na die Buiteleweskou (3 en 4 Augustus).
Foto’s word ge-epos na daleen@mobserver.co.za.
Jou naam en van, asook jou telefoonnommer moet die inskrywing vergesel (meer as een inskrywing is welkom).
•Al die inskrywings sal more op die Middelburg Observer se Facebookblad verskyn. Die foto met die meeste “comments” wen ook twee kaartjies na die Buiteleweskou. Gaan net na jou gunsteling foto, en by die kommentaar (comment) skryf jy net wen of win. Daarna kan jy die gallery met foto’s “share”.
•Die beoordelaars se wenners verskyn in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
In dié uitgawe sal die top 10 foto’s ook gepubliseer word, waartydens lesers hul eie gunsteling foto kan kies.
Meer inligting oor hierdie kompetisie verskyn in die Observer.
Lees ook:
‘Iemand het ‘n teddie by Dennesig dammetjies weggegooi…’
KYK: Spoke laat prostitute en inbrekers vlug
Net R500 borg vir vermeende plaasaanvallers
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
