Ouetehuis besoeker was uit op parool
Die man wat na bewering twee selfone gesteel het by die SAVF Tehuis vir Bejaardes, was uit op parool.
Hy het in die ontvangersboek geskryf dat hy ’n ene Van der Westhuizen is en ’n vals selnommer verskaf en ook dat hy dokumente vir een van die inwoners bring.
Lees ook: Nie eers die ouetehuis is veilig nie
Later is daar op CCTV videomateriaal gesien hoe hy geklop het aan deure en waar daar nie antwoord was nie, het hy ingegaan.
•Die verdagte is geïdentifiseer en www.mobserver.co.za het sy naam.
Ander nuus:
Bestuurder van Scirocco kom na vore
Jong man sterf tien dae na ongeluk
Puma afrigter sê borge wat nie verpligtinge nakom nie is ‘lafaards’
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
