News

Vier honde laasnag vergiftig – misdaad neem toe

Vier honde is laasnag in Francoistraat, Groenkol, vergiftig.

Me. Patricia Swanepoel sê hul honde het omstreeks 02:00 buite geblaf en het sy hulle nog stil gemaak.

Vanoggend het hulle die 10 jaar oue poolhond (Husky), Malekia, en hul nege maande oue pitbull, Ragnar, dood gekry.

Sy wou hul bure gaan waarsku dat die gifstrooiers weer bedrywig is, waarop hulle haar meegedeel het dat twee van hul honde ook laasnag vergiftig is.
Alle aanduidings is dat die honde met Temik (ook “Two Step”-gif genoem, oor die vinnige werking daarvan) vergiftig is.

•Die honde was soos kinders in die huis, soos die meegaande foto’s wys.

•Middelburg beleef ’n geweldige toename in misdaad met huisbrake helder oordag, rooftogte en grypdiefstalle in die middedorp.

 

 

 

 

Lees meer oor Annica van Staden:

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

Van Staden out on bail

Former Middelburg estate agent behind bars in Cape Town

Mike Bolhuis: “Van Staden a super-crook”

 

 

 

Ander nuus:

Van Staden langs Vaalrivier gearresteer

Koeie wreed doodgetrap na veediewe hulle saam op waentjie druk

Daar is hoop met so Lily

Ouetehuis besoeker was uit op parool

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button