News
VIDEO: Nasaret Kompanie wen meeste van die trofeë!
Die Nasaret Kompanie het verskeie afdelings gewen en was ook die algehele wenners tydens die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider Afrika (VGKSA) Brigade se jaarlikse dril- en orkeskompetisie.

Die kompetisie is gehou by die Kees Taljaardstadion. Voor die kompetisie was daar ’n verbymars onder begeleiding van die polisie se blaasorkes.
•Die volledige uitslae van die kompetisie kan gesien word in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
