News

VIDEO: Moenie liggiefees misloop nie!

Middelburgers kan nie bekostig om hul eie liggiefees mis te loop nie!

Die liggiefees het gisteraand (Maandag) begin by die Middelburg Care Village en sal die fees aanhou tot op 14 Desember (Sondae uitgesluit).

Die hekke vir die liggies open elke aand om 19:00.

Daar is egter nie net liggies te sien nie. Vir die kleingoed is daar ’n liggietreintjie waarin daar gery kan word, terwyl hulle na al die pragtige liggies kyk.

Die stalletjies met van geskenke, tot speletejies en meer as genoeg om te eet, asook optredes deur talle plaaslike sangers, sal sorg dat almal tot laataand sal wil saamkuier.
Toegang is slegs R20 per persoon.

•As jou tuin getooi is vir die Feesseisoen en jy wil graag dat almal kom kyk hoe mooi dit is, SMS of WhatsApp jou adres na 072 248 3855.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button