News
Oud brandweerhoof kom nou maklik met rolstoel in swembad
Oud-brandweerhoof Gert Stoltz kan nou maklik van sy rolstoel af in die swembad kom, danksy ’n unieke hyskraan wat vir sy rolstoel ontwerp is.

Mnr. Stoltz is 12 jaar gelede die gebruik van sy bene verloor na ’n hematoom in sy rugmurg.
Hy is baie lief vir swem en moes maar altyd vir sy kinders wag om hom in en uit die swembad te help.
Lees meer in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer van ’n hyskraan wat vir hom gebou is om in en uit die swembad te kom.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
