News

Video’s: Tornado verwoes Panbult, windtregter naby Belfast gesien

Vreemde weerverskynsels van windtregters en een bevestidge geval van ’n tornado is in die afgelope week in die Hoëveld gesien. 

•Hendrik Janse van Rensburg het op 31 Januarie vir www.mobserver.co.za foto’s en video’s van ’n windtonnel naby Wonderfontein gestuur.

•’n Tornado het Panbult (tussen Ermelo en Piet Retief) op 3 Januarie getref. Die tornado is deur Storm Report SA op Facebook bevestig as ’n EF3 tornado. Die tipe word geken aan windsterktes van 218 tot 266 kilometer per uur.

Daar is ook talle video’s en foto’s van die skade wat aangerig is op die Storm Report SA Facebookblad gedeel:

https://www.facebook.com/stormreportsaOFFICIAL/videos/478897629439142/.

•Verskeie video’s van ’n tregterwolk net buite Belfast is vandag (6 Januarie) geneem. Die tregter het tot op hede nie met die grond kontak gemaak nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Jana Boshoff

Jana works as a senior support specialist for Caxton digital. Before that she was a journalist at the Middelburg Observer 15 years where she won numerous awards including Sanlam's Up and Coming Journalist, Caxton Multimedia Journalist of the Year, and several investigative awards. She is passionate about people and the stories untold.
Back to top button