News

Liggaam hang naby gebedsoond

Die liggaam van ’n man wat aan ’n boom hang is vroeg vanoggend naby die gebedsoond ontdek. 

Die ontstellende toneel, wat vir motoriste wat in Walter Sisulustraat ry sigbaar was, is deur polisielede bewaak terwyl daar gewag is vir ambulansdienste en die patalogiese eenheid om die liggaam te verwyder.

Lees ook: Talle soek na geliefdes – ‘Is dit my broer wat daar hang?’

Daar was ook verskeie privaat voertuie op die toneel. ’n Groepie voetgangers, wat vermoedelik op pad werk toe was, is in hul spore gestuit en moes ompad loop om die toneel te vermy.

Die identiteit van die oorledene is nie bekend nie.

Lees opvolg berig hier: 

https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/107663/skoene-van-voete-gesteel-nadat-man-eie-lewe-neem/

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Jana Boshoff

Jana works as a senior support specialist for Caxton digital. Before that she was a journalist at the Middelburg Observer 15 years where she won numerous awards including Sanlam's Up and Coming Journalist, Caxton Multimedia Journalist of the Year, and several investigative awards. She is passionate about people and the stories untold.
Back to top button