News
Laerskool Middelburg graad een’s gaan al klokluiende hul eerste jaar in
Laerskool Middelburg se graad een’s het as deel van ’n 20 jaar oue tradisie, hul aankoms met die lui van ’n klok, aangekondig!

Kyk na van ons foto’s:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
