News
’n Groot geraas by HTS
Donderdag het Hoër Tegnies Middelburg weer hul stempel met ’n dreun afgedruk tydens die skool se jaarlikse Groot Geraas.

Die veld was oudergewoonte volgepak met trotse ouers wat elke jaar die kampstoele uitpak vir die skouspel.
Die gees het hoog geloop en die hele dorp het dit gehoor!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
