News

VIDEO – Plakkate skreeu: ‘Moenie geld gee vir dwelmverslaafdes!’

Almal is keelvol vir dwelmverslaafdes, maar wie probeer regtig iets doen?

Die vroue van Almal Help Almal Vlerke natuurlik!

Hulle het verlede week by die verkeerslig op die hoek van Samora Machel- en Kogelstraat met plakkate gestaan waarin hulle pleit by mense om nie geld vir dwelmverslaafdes te gee nie.

Met hierdie aksie hoop hulle dat die verslaafdes, wanneer hulle nie meer geld kry nie, sal besluit om te gaan vir hulp.

•Lees die volledige berig in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button