News

Video wys hoe diewe motorfiets steel

Middelburg het die afgelope paar jaar gebuk gegaan onder ’n vlaag van motorfietsdiefstalle. 'n Video in Bethal geneem wys hoe blitsig diewe met 'n motorfiets wegkom.

Regstelling: Die video is verkeerdelik in Middelburg as ‘n voorval in Dennesig versprei. Daar is egter by ‘n betroubare bron verneem dat die video in Buffelstraat, Bethal, geneem is.

Www.mobserver.co.za het voorheen berig hoe motorfietse gesteel, in stukke opgebreek en dan oor die grens na Mosambiek gesmokkel word. Twee verdagtes is ook in twee voorvalle ’n paar jaar terug dood geskiet terwyl hulle motorfietse wou steel.

Lees vorige stories oor motorfietsdiefstalle hier:

Motorfiets in vroeë oggendure gesteel

Skote klap toe motorfietste gesteel word in Middelburg

Honde vergiftig vir motorfiets

Video: Drie motorfietse in twee dae gesteel

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Jana Boshoff

Jana works as a senior support specialist for Caxton digital. Before that she was a journalist at the Middelburg Observer 15 years where she won numerous awards including Sanlam's Up and Coming Journalist, Caxton Multimedia Journalist of the Year, and several investigative awards. She is passionate about people and the stories untold.
Back to top button