News
Middelburg vrou vermis
Daar is 'n grootskaalse soektog geloods nadat 'n vrou van Middelburg as vermis aangemeld is.
Anrie Steyn is Saterdag (gister) laaste gesien toe sy haar huis in Middelburg verlaat het. Sy het ‘n blou denim en groen hemp aangehad en het in ‘n wit Ford Everest gery.

Die voertuig se registrasienommer is JTH 498 MP .
Indien iemand haar sien kan hulle vir Maureen Scheepers van SA Community Crime Watch (SACCW) bel by 082 565 6770 of die Middelburg GPF voorsitter Ena Pilodia op 082 415 8029.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
