News
Verspot om tieners van hul sorge te laat vergeet
’n Jeugpastoor van ’n kerk in Middelburg het besluit om ’n bietjie verspot te wees is dalk net wat tieners nodig het om van hul sorge te vergeet.
Carl Kitshoff van die Inside Out bediening by Corpus Christi sê die videos het begin as grap videos waarin daar ‘nuus’ gelees is gedurende die inperkingstydperk op hulle Facebook blad Inside Out Youth en hul YouTube kanaal.
Ander pastore wat deel van die JeugNet beweging is word uitgedaag om soortgelyke videos op te sit.
Besoek die skakel om Carl Kitshoff se video te kyk:
https://www.facebook.com/carljnr.kitshoff/videos/3026203574115756/
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
